Vandag vier ons die 8ste herdenking van die 1ste vrystelling van die Joomla! CMS In 2005, het 'n gemeenskap van sagteware-ontwikkelaars en gebruikers, van regoor die wêreld, besluit om standpunt in te neem, saam te staan, en beheer te neem oor hul eie lot. Dit het gelei tot die geboorte van 'n nuwe sagteware-projek, wat sy naam aangekondig het op die 1ste September: Joomla! Oor die dae van die 15, 16 en 17de (afhangende van jou tydsone), is Joomla! 1.0.0 bekendgestel, en vrygestel. ---------------- 1.0.0 Released -- [17-Sep-2005 00:30 UTC] ------------------ Oor die jare het die Joomla! gemeenskap gegroei en…